Ope uitnodiging

Beste Bloggers (veral dié in die Overstrand munisipaliteit)

Ek kuier by my ma op Onrus en kuier graag met julle!

Laat my weet…

Groete,
Jane

Advertisements

5 thoughts on “Ope uitnodiging

  1. boerinballingskap April 19, 2012 / 11:16 vm

    Ek is baie lief vir Onrus! As ek in die omtrek was, sou ek definitief kom kuier het! 🙂

    • netjane April 19, 2012 / 6:22 nm

      Dankie Bib! Ek ken glad nie hierdie deel van die kus nie en gedog my ma is half mal toe sy hierheen trek, maar dis heerlik hier

  2. Son April 19, 2012 / 1:58 nm

    Tot wanneer? 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s