Uumm…

Ek weet nie juis wat om met myself te doen nie, ek ry wipplank tussen vrek opgewonde en vrek bang.

Hoe de hel weet mens wat om met so ‘n klein dingetjie te doen?

Kiekie

Advertisements

32 thoughts on “Uumm…

    • netjane Julie 14, 2010 / 1:30 nm

      Jy moet so aanhou “Jippie”, dan ‘s jy designated babysitter vir altyd en altyd. En altyd.

      • Girl van die Suburbs Julie 15, 2010 / 8:42 vm

        J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E *** J I P P I E

  1. demoerin Julie 14, 2010 / 11:49 vm

    Ek neem aan geluk is in orde! Baie Geluk. Ek het gedink miskien is dit ‘n prentjie van ‘n klein selfoontjie of iets voor ek dit oopgemaak het, wou sê gooi dit maar by waar elke vrou al haar besittings in bêre, die handsak…
    Maar nou werk my idee nie meer nie 😆

    • netjane Julie 14, 2010 / 1:27 nm

      Miskien werk die handsak idee DMi… hiehie

      • demoerin Julie 15, 2010 / 8:16 vm

        As jy OOIT so ver gaan… daardie idee kom NIE van MY af nie 😆

    • netjane Julie 15, 2010 / 12:13 nm

      Oom DMi – nou van wie anders moet so ‘n tipe idee kom? 😉

      • demoerin Julie 16, 2010 / 8:01 vm

        “Oom” ? 😯 horror!!!!!

  2. wosonki Julie 14, 2010 / 11:53 vm

    Seriaas? Soos in dinkum?
    Jissie baie geluk jong.

    • netjane Julie 14, 2010 / 1:28 nm

      Seriaas. (So luister as jou ma jou waarsku dat een keer genoeg is!)

      • PlaasJuppie Julie 14, 2010 / 3:42 nm

        Oops. Ek sien nou eers ek was ingelog onder ‘n ander gevreetjie toe ek kommetaar gelewer het.

        Anyway, ma het ook gesê practice makes perfect . . . ek dink ek sal eerder daai raad volg. 😉

    • netjane Julie 15, 2010 / 12:14 nm

      Gelukkig is ek al lank genoeg ‘n blogger dat ek omtrent al die vorige versions van die bloggers ken. “The artist formerly known as Wosonki”

  3. Krista Julie 14, 2010 / 2:03 nm

    Baie geluk!!!!

  4. Paula Julie 14, 2010 / 2:36 nm

    Woww ….. baie baie geluk!!!! Ek wens jou net alle voorspoed!

  5. Pikkie Julie 14, 2010 / 2:48 nm

    WOW!! Cool!!! Baie, baie geluk. Shame, dit lyk nog nes ‘n peanut! Wonderlike tye wag vir jou (en ander dae sal jy elke haar uit jou kop wil trek oor daaaai bietjie pret se uitvloeisels! 🙂 ) Geniet elke oomblik!

    • netjane Julie 15, 2010 / 12:15 nm

      Ek weet Pikkie – ek moes maar die dokter glo toe hy wys dat die peanut arms en bene het. Vir my lyk dit na ‘n blob

  6. anne-marie Julie 14, 2010 / 8:19 nm

    Ek volunteer as babysitter! Dis nou as julle n Kaapse breakaway eendag doen. Geluk!

    • netjane Julie 15, 2010 / 12:16 nm

      Jissie Sonnie, jy hoef nie twee keer so ‘n aanbod te maak nie!

  7. Girl van die Suburbs Julie 15, 2010 / 8:44 vm

    Hoe ver swanger is jy al Jane’kie?

    Oh wee… maar jy het net nou die dag opgegradeer na ‘n afslaan model! 😛

    • netjane Julie 15, 2010 / 12:17 nm

      Ek’s nog op peanut size, soos Pikkie sê. 3 maande, nog early days…

      Ek gaan lang trane oor daai afslaanmodel huil. Die vrou by wie ons die kar gekoop het, het ‘n babasitplek agterin gehad, daai baby het maar met die wind in die hare gery… ❓

    • netjane Julie 15, 2010 / 12:18 nm

      My datum is 28 Januarie – hulle kan (moontlik) blog boyfriend en girlfriend wees. 😉

  8. BB Julie 15, 2010 / 3:18 nm

    Baie Geluk! Pas jou (julle) mooi op!

  9. René Boshoff Julie 16, 2010 / 3:42 nm

    BAIE BAIE GELUK vriendin!!! Ek is baie opgewonde vir julle…

    Hoop nie die morning sicknesses koffie jou te veel op nie!

    Ek volunteer ook vir die Kaapse babysitting! Sit my maar op jou lys!

  10. Pikkie Julie 17, 2010 / 2:09 nm

    BTW, ek is BBBAAAAIIIEEE nader as die Kaap. Kan ek eerste babysit?

  11. Ding Julie 20, 2010 / 9:50 vm

    Sien Ding hierdie en ja – wat ‘n wonderwerk. Ouers word deur kinders keurig uitgesoek – die begin van nog ‘n rondte, hmmm, laat daar ‘n oomblik van gewyde stilte wees vir hierdie. Besonder baie geluk! Bly weg van werksdruk en lees die human pin code!

    • René Boshoff Julie 22, 2010 / 11:36 vm

      Dis nou kosbare woorde wat Ding hier kwyt raak!

      Lees die human pin code!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s