MILF

Ek kom terug van New York af en my ma is op ‘n dating site.

As iemand wat my man deur die internet ontmoet het sal dit seker “the pot calling the kettle black” wees as ek iets daaromtrent kwytraak, maar dis vir my vreemd. Nie die feit dat sy ‘n metgesel soek nie, maar die hele dating site ding, so half hartseer, maar ek weet daar’s baie mense wat eensaam is en ek weet dat dit moeilik is om mense te ontmoet, so ek ek weet nie eintlik hoekom dit my pla nie…

Ek dink my ma is ‘n vangs. Sy’s aantreklik, goed gebou, slim met ‘n goeie humorsin. Sy’t nie juis bagasie nie en is ‘n free-spirit. Ek wil net he dat sy iemand kry wat vir haar goed sal wees, wat haar sal toelaat om haarself te wees, dat sy kan kry wat sy nog altyd wou gehad het, bietjie pret kan he. Ek weet net nie waar anders sy kan soek nie!

Miskien moet ek ‘n blog reeks begin: Wie wil Jane se ma date?

Any takers? 😉

Advertisements

5 thoughts on “MILF

  1. Charms Mei 10, 2010 / 9:00 vm

    Dis maar deesdae die in ding lyk dit vir my. Ek het al oorweeg om my Ma te oorreed om dieselfde te doen. Sy is nog vol lewe en het iemand nodig om goed mee te deel. Ek kan sien sy is baie eensaam vandat Pa nie meer met ons is nie.

  2. demoerin Mei 12, 2010 / 8:50 vm

    Ek wil graag aftree, sal jou ma vir my kan sorg?

  3. Girl van die Suburbs Mei 18, 2010 / 12:54 nm

    Man… Ek dink jy kan ‘n hele service begin… ‘n Date vir mamsie en ‘n neef of twee vir girlie! :mrgreen: 😛 :mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s