Grondbaron

Ek en Liefie het vandag ‘n baie groot stap geneem om een van ons toekomsdrome te bewaarheid.

Ons droom nog altyd daarvan om ons eie huis te bou, te kry net wat ons wil hê, lekker aan die plekkie te werk. Ons is mal oor die Britse TV-reeks “Grand Designs” en het al lank ons oog op ‘n ou erfie van ons eie.

Wat ons vanoggend op ‘n balju-veiling gekoop het.

Ek is uit my vel uit van opgewondenheid.

(Nou kort ek ‘n argitek…) (En ‘n bouer…)

O fok, wat het ons gedoen!?

Advertisements

6 thoughts on “Grondbaron

  1. anne-marie April 22, 2010 / 12:05 nm

    En skaf sommer vroegtydig genoeg haarkleursel ook aan, want bou maak jou grys – spierewit grys!!! 😈

  2. rosalindfranklin April 22, 2010 / 8:03 nm

    baie geluk!! dit is ‘n aaklige en wonderlike ding om te doen, as jy weet wat ek bedoel, maar dit is goed.

  3. demoerin April 23, 2010 / 9:16 vm

    Heppie Heppie. Dit gaan pret wees, baie harde werk, maar baie pret. Ek is sommer jaloers!

  4. Natasja April 23, 2010 / 12:35 nm

    Dis nou ‘n grootmens stap! Ek kan net dink hoe lekker dit gaan wees om met die argitek te gesels oor wat jy wil hê: ‘n groot instap klerekas, ‘n groot badkamer soos in ‘n fancy hotel en vir liefie ‘n cinema met surround sound. Maar ek stem saam met die ander, jy sal seker ‘n paar stresvolle oomblikke hê, but enjoy the journey 🙂

  5. JPR April 25, 2010 / 3:27 nm

    Baie geluk met die erf. Die lekkerste vir my is om die tuin uit te le en aan te pas by die boustyl van die huis. Het julle al n argitek in gedagte? Ek het iemand wat julle kan kontak as julle belangstel, baie modern en stylvol sonder om nog n erf se geld af te staan aan die argitekplanne self.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s