3 Dinge

Ek is vrek besig. So:

  1. Ek het ‘n Polo motorkar om te verkoop;
  2. Ek soek dringend na ‘n goeie, hardwerkende en gewillige aktetikster vir die Rosebank area;
  3. Ek gaan amper New York toe. 🙂

Stuur vir my ‘n mail oor 1 of 2 en versprei asseblief die nuus aan vriende, familie en kennisse. Ek is nie seker dat my blog die regte forum is vir die tipe van goed nie, maar ek is deesdae so besig, ek moet iewers begin!

Oor en uit. (Het ek genoem ek gaan amper New York toe?)

Advertisements

4 thoughts on “3 Dinge

  1. Charms April 13, 2010 / 5:10 nm

    Ek het tot by nommer 3 gelees toe word ek jaloers. Soooo exiting.

  2. demoerin April 14, 2010 / 7:58 vm

    Gmf… jy travel veels te veel. Teen die tyd wat ek 3 gelees het, en in elke skakering groen uitgeslaan het, het ek al van 1 en 2 vergeet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s