‘n Feit soos ‘n koei

Ek en Liefie trek toe gister ons partytjie skoene aan en gaan na ‘n vriend se verjaarsdagpartytjie by Vacca Matta in Monte Casino toe. Die birthday-boy is ook ‘n DJ (kan nie sê of hy bekend is of nie, maar hy het al op 5fm gespeel). In elk geval, K is swart. Ek sê dit net sodat ek hierdie storie kan vertel.

‘n Paar gevolgtrekkings van gisteraand:

  1. Mense drink ongelooflik baie. Waar kry hulle die geld?;
  2. In sekere voorstede en inkomstegroepe is SA op ‘n goeie pad, integrasie werk, goed; en
  3. White men can’t dance. Soos in glad nie. Hulle moenie eers probeer nie. Rhythm is a dancer. En hy’s swart.
Advertisements

4 thoughts on “‘n Feit soos ‘n koei

  1. Sonkind Maart 14, 2010 / 2:27 nm

    Die lekkerste wat ek ooit gedans het was by een van GrandWest se klubs, saam met ‘n klomp bruin en swart girls en na die dans is ek vertel dat ek verseker nie net wit bloed in my het nie, because white girls can’t dance like that! So, ek glo jou 😆

  2. kaalvoetinireen Maart 14, 2010 / 2:58 nm

    Hulle word gebore met ritme en dis amazing! Ek het 3 linkervoete, so ek doen nie die dans ding nie!

  3. demoerin Maart 15, 2010 / 9:33 vm

    O fokkit, ek het dit nog altyd geweet… Ek is swart!!

  4. VAKTAP Maart 23, 2010 / 9:15 vm

    Ja, maar ons kan langarm dat dit klap.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s