Yeah Baby!!

Ek is as direkteur by ons regsfirma aangewys.

Ek is uit my vel uit van opgewondenheid. Dit beteken (baie) harde werk en dat ek groot struikelblokke moet oorkom, maar dit kan ek doen! 🙂

Hierdie liedjie is tans my tema lied – let’s do the money dance!

Advertisements

8 thoughts on “Yeah Baby!!

  1. demoerin Februarie 24, 2010 / 11:35 vm

    WOW, baie geluk Jane’tjie… en jy het sommer die regte wiele om by die pos te pas ook!!

  2. Vlam Februarie 24, 2010 / 11:41 vm

    Geluk, Jane!! 😉

    Het ta’ Marietta dit nie straks voorsien nie? :mrgreen:

    • netjane Februarie 24, 2010 / 2:34 nm

      Hiehie, ja Vlam, ek dink sy het miskien. Daar het jy dit nou, ek is die bewys dat dit nie alles snert is nie. (not!)

      • demoerin Februarie 25, 2010 / 7:45 vm

        😆 Bwahahaha

  3. maxie Februarie 24, 2010 / 8:37 nm

    Wow, dis great!!
    Baie geluk!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s