Argentinie – Derde bestemming

Patagonia

Ek dink nie mens kan Patagonia beskryf nie. Mense wat (soos ek) ‘n voorliefde vir die Karoo en ander groot, oop stil plekke het, waar die term hemelsbreed regtig verstaan kan word en dit wat jy sien veel meer as “niks” omvat, sal miskien hulleself kan indink hoe dit daar lyk en voel en klink, maar ek dink ook nie heeltemal nie.

Ek los julle dus met hierdie gedig deur Kate Clanchy:

I said perhaps Patagonia, and pictured
a peninsula, wide enough
for a couple of ladderback chairs
to wobble on at high tide. I thought

of us in breathless cold, facing
a horizon round as a coin, looped
in a cat’s cradle strung by gulls
from sea to sun. I planned to wait

till the waves had bored themselves
to sleep, till the last clinging barnacles,
growing worried in the hush, had
paddled off in tiny coracles, till

those restless birds, your actor’s hands,
had dropped slack into your lap,
until you’d turned, at last, to me.
When I spoke of Patagonia, I meant

skies all empty aching blue. I meant
years. I meant all of them with you.

Advertisements

3 thoughts on “Argentinie – Derde bestemming

  1. Sonkind Januarie 1, 2010 / 10:07 nm

    Ai, ek is groen!!! Ek wens jou ‘n mooiste mooi 2010 toe, met vele reise na avontuurlike plekke!

  2. demoerin Januarie 4, 2010 / 9:28 vm

    Beste wense vir ‘n voorspoedige 2010 aan julle!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s