Totsiens 2009!

Ek wou nog behoorlik baai sê voor ek Argentinië toe gaan en ek wou nog vir almal ‘n Geseënde Kersfees toewens, maar die laaste twee weke het so inmekaar gevloei, dat ek nou hier na ‘n groot partytjie sit en ‘n vinnige boodskap tik, voor ek môre oggend vroeg vlieg.

Geseënde Kersfees. Geniet Desember. Die wat vakansie gaan hou -julle verdien dit. Ek’s terug in Januarie, met baie fotos. Belowe.

Hasta la vista baby!

Advertisements

7 thoughts on “Totsiens 2009!

  1. demoerin Desember 14, 2009 / 3:06 nm

    Geniet jouself gate uit Jane! Ek sal my :mrgreen: probeer wegsteek en julle net die beste tyd toewens!!

    • demoerin Desember 15, 2009 / 10:48 vm

      Oooo…. en sit vis nobiscum…..

  2. maxie Desember 14, 2009 / 10:23 nm

    Have a ball!!!

    Hasta la vista!!

  3. parkes1 Desember 20, 2009 / 1:11 nm

    Geniet en Geseende Kersfees!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s