I’ve got soul, but I’m not a soldier…

Net toe ek begin dink die jaar kan maar sy gat sien en dat ek niks meer omgee oor wat in die volgende week voor ek met vakansie gaan gebeur nie, toe gaan kyk ek gisteraand na The Killers.

WOW! Hulle mag maar…

Nou is my volgende probleem hoe om vandag wakker te bly!

Nog ‘n SOS: Wat de hel koop ek vir Liefie as ‘n Kersgeskenk?!?!

Advertisements

7 thoughts on “I’ve got soul, but I’m not a soldier…

  1. Girl van die Suburbs Desember 4, 2009 / 9:49 vm

    Ek hoor die show was to die for!

    Gaan praat net met daai dooslike kolega van jou (re: May the forces be with you) dan skiet alle endorphins weer in plek en jy is a for away en sal wakkeer wees vir die dag. 😛

    Jy sal liefie moet beskryf…. Gadget man? ens…

  2. Plaasjuppie Desember 4, 2009 / 11:39 vm

    Is ek die enigste poephol in die hele land wat nie geweet het die Killers is hier nie? 😳

  3. Vlam Desember 4, 2009 / 5:33 nm

    Jip, Plasie. Die enigste poephol. 😆

    • Plaasjuppie Desember 4, 2009 / 7:04 nm

      Story of my life. Altyd in die verkeerde ry 😉

  4. demoerin Desember 7, 2009 / 7:24 vm

    Ooooo…. Jane, ekke vas Vrydag daar! Definitief ‘n konsert om te onthou!! En hulle is van die min bands wat vir my eintlik nog beter op dei stage as op ‘n CD klink!!

  5. Emil Desember 11, 2009 / 10:45 vm

    Ek kom net groet. Wees gegroet.

    • demoerin Desember 11, 2009 / 4:18 nm

      Erken dit maar…. jy mis die gebloggery…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s