Saterdag

So, ek het toe my geldjies betaal en ek en Liefie gaan Saterdag na my 10 jaar reünie toe.

(Eintlik wil ek net gaan om seks in die matriekbadkamers te hê – iets wat ek nooit op skool gedoen het nie en waarskynlik ook nie Saterdag sal doen nie, but you never know….)

Advertisements

8 thoughts on “Saterdag

  1. Girl van die Suburbs Oktober 1, 2009 / 9:07 vm

    Nee suster anna… ekdink dit moet op die agenda gaan ja!

    Myne was ‘n blast…Ek het my dood gelag vir ieder en elk… die nerds is nou brein chirurge… Dokters… ens… Die wat gewild was is nou surburbian teleurstellings… Maar wag… Elke keer wat ek gaan piepie het was daar twee of drie in die badkamer wat hulle boob jobs vergelyk het… en ja, elke keer was dit iemand anders.

    Ek was so bly ek het nooit conform nie! Ek is nie ‘n rocket scientist nie. Ek het nog nie surburbia bereik nie… en ek slaag nog die pencil toets!

    • netjane Oktober 1, 2009 / 9:59 vm

      ‘n Pel van my se sms raad lees as volg: “Leen sussie se kinders of gaan na “rent a child”, stop ‘n kussing onder jou t-hemp en een vir Liefie, slanke sexy mans is ‘n no-no vir die 10jr reunie. Moenie vergeet om net te praat oor hoe baie geld, karre, huise, plastic surgery, affairs en bediendes jy al het/gehad het nie”

      Ek was ‘n nerd en ek is nie ‘n breinsjirurg nie en wat as ek eintlik die suburban teleurstelling is? Fok.

      • Girl van die Suburbs Oktober 2, 2009 / 9:26 vm

        Uuuhmmm… norrefok 😉

        Jy kan nie die teleurstelling wees as jy seks in jou skoolbadkamers gaan he nie…dis ‘n guarentee!

  2. demoerin Oktober 1, 2009 / 9:52 vm

    Moenie nou simpel wees nie. Doen dit…. live on the edge! Wanneer gaan jy weer daardie kans kry?

    • netjane Oktober 1, 2009 / 10:01 vm

      Ek weet DMI, ek weet. Ek begin nou al eintlik uitsien. 😈

  3. Nelba Oktober 1, 2009 / 11:45 vm

    Geniet dit. Maar ek vermoed die seks in die badkamers gaan baie bydra tot die sukses van die aand. Vir my sal hulle (nogal baie) moet betaal om ‘n ruine askies reunie by te woon. (daai was ‘n Freudian slip ek sweer.)

  4. Hanlie Oktober 1, 2009 / 5:38 nm

    Ek was nog nooit by ‘n reunie nie! Geniet dit!

  5. MaanKind Februarie 12, 2010 / 9:25 nm

    Ha-ha, iemand wou my op ons 25-jaar reunie daar insleep!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s