Viva Suid-Afrika viva!

My tweede rock song vir n Donderdag – van ‘n Suid-Afrikaanse band.

Geniet vandag ons land. Dit bied soveel meer as braai.

Advertisements

3 thoughts on “Viva Suid-Afrika viva!

  1. kaalvoetinireen September 24, 2009 / 1:11 nm

    Ek hou baie van Seether se musiek! Hierdie song kom nog van hul eerste albums af toe hul nog Saron gas was! Ek hou ook van 69tea

  2. boerinballingskap September 24, 2009 / 3:47 nm

    Dankie vir die bekendstelling. Ken hulle van geen kant af nie! Miskien is ek net bietjie oud. 😉

  3. ELF September 24, 2009 / 9:29 nm

    Mention Seether and I’m there like a bear .. Shaun-hulle is een van ons beste uitvoer-produkte in my humble opinion!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s