Bloedlustige bloggers

Na aanleiding van Hanlie, Demoerin en Rosa se kommentaar op die vraag “Het jy ‘n gevaarlike idee wat die wêreld orde kan verander” plaas ek dan nou die tema liedjie van die “Anarchy and Destruction Flash mob” (Jane, Hanlie, Demoerin en Rosa). Enige ander mense wat nie skrikkerig is vir bloed en bomme nie is ook welkom. 😉

Dis dan ook die eerste liedjie in my nuwe “Thunderous Thursdays” tema. (ja, ja, ek weet dis nou eers Woensdag aand…)

Advertisements

18 thoughts on “Bloedlustige bloggers

  1. demoerin September 17, 2009 / 8:10 vm

    Sjoe, dis asof hulle ‘n video van die stemme in my kop gemaak het. I Like!!

    • netjane September 17, 2009 / 10:28 vm

      I like that you like. 😉

    • netjane September 17, 2009 / 10:27 vm

      Waaaat?! Ek’s ‘n serious headbanger. Regtig. (Maar ek ken die woorde vir Loslappie en Kaptein) 😉

      • demoerin September 17, 2009 / 1:45 nm

        Ken jy die uit-lit heupswaai move ook?

      • netjane September 17, 2009 / 2:41 nm

        Watter meisie wat haar sout werd is ken nie daai moves nie DMI? Duh…

    • netjane September 17, 2009 / 10:28 vm

      Ek weet nie van DMI nie, maar my stemme skree so hard ek’s verbaas ander mense kan hulle nie hoor nie

    • demoerin September 17, 2009 / 1:43 nm

      Veral as ek nie wil luister nie 😉

  2. Plaasjuppie September 17, 2009 / 10:47 vm

    Scary! But in a nice kinda way 😉
    /me likes

  3. rosalindfranklin September 17, 2009 / 2:25 nm

    Stemme wat skree liggame wat die vloer tref, bloed wat spat. Bloedwatspatteendiemat…..ek laaik

  4. Girl van die Suburbs September 17, 2009 / 2:44 nm

    Bwahahahah Ekke Janekie… Ek kan glad nie vasdans nie… Ek het daai een keer getry… Hmmmm… Nope… 😉

    • netjane September 17, 2009 / 2:53 nm

      Girlie, ek’s nou ook nie eintlik een vir langarm/sokkie-bokkie treffers nie en ek sal nou nie sê ek kan vasdans nie, maar ‘n ou heup swaaitjie of twee? Easy peasy…

  5. Girl van die Suburbs September 17, 2009 / 2:57 nm

    LOL Jane… met baie tequila kan ek vir jou ramba… samba… paaldans… maar norrefok vas nie!

    • netjane September 17, 2009 / 3:01 nm

      Gelukkig het ek ‘n engelse Liefie getrou, so ek hoef nooit vas te dans nie. Gaan hierdie naweek na my nefie se troue in Nylstroom toe, ek vermoed daar gaan vas gedans word… (ek sal maar my stoel warm hou). Daai pomp met die arm en die rol-tol en dansvloer etiket en pikante voetbewegins laat my kop draai.

  6. demoerin September 17, 2009 / 4:52 nm

    Ja nee, elke girl is ‘n gebore paaldanser.

  7. Hanlie September 18, 2009 / 4:54 nm

    Jinne Jane, jy’s harcore! Ek dink ek sal dit volgende keer as ek dokter toe gaan speel… in die wagkamer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s