Aan my Liefie

Ek is baie bly dat ek jou (en jy vir my!) 8 jaar terug vir die eerste keer gesoen het.

Ek sweef nou nog.

(en ek weet jy gaan dink hierdie is erg kitch en lekker corny, maar nou ja, dis waar!)

Advertisements

5 thoughts on “Aan my Liefie

  1. Hanlie Augustus 25, 2009 / 9:33 nm

    Sweet! Ek gee nie om vir corny nie…

  2. Wipneus! Augustus 26, 2009 / 4:18 nm

    Geniet die sweef 😉

    Whoop whoop ek luv die song man, corny of nie, My hart klop tjiklits ♪♫

  3. eelt Augustus 29, 2009 / 5:54 nm

    Boendoe man het my gevra om hierdie te versprei aan haar blog gesin:

    Ok, Boendoe is weer weg, daar gaan nou baie navrae en soektogte wees.. Die rede hoekom sy haar Blog delete het is ek ( Wisecrack).Haar man vir die wat dit nog nie agtergekom het nie.Soos seker die grootste deel van haar blog gesin, het ook ek gaan soek na haar nuwe blog.Baie gevind wat kon relate en haar oor n paar gekonfronteer.( Geen privaatheid of eie identiteid gegun nie.)

    Baie harrass en onreg aangedoen. Is seker sy is met n klomp van julle in kontak op e pos, vir die wat nie is nie, hoop sy begin weer gou post.

    Wat meer kan ek se, mis haar blog net so veel as almal.

    Wisecrack.

    Ps, ek is die bad guy hier, nie BOENDOE nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s