Mene mene tekel upharsin

Dankie Boervrou vir die tag!

Ek skryf graag en sal baie makliker iets neerskryf as dit in my foon intik of op die rekenaar bêre. Ek dra ook swaar aan al die penne, papier, notaboekies en flentertjies in my handsak. Liefie sê my handskrif is “terrible”.Handskrif

Advertisements

10 thoughts on “Mene mene tekel upharsin

  1. boervrou Julie 18, 2009 / 6:34 nm

    Sjoe Girl van die Suburbs is die ekspert, maar jou skrif is voorwaar interessant. Dankie vir die saamspeel. Moet sê ek het ook so bietjie odd gevoel, so amper of ek met my bikini op verhoog staan van die staatsteater…

  2. Girl van die Suburbs Julie 18, 2009 / 8:54 nm

    Daar is dan niks fout met jou griffel nie…. Baie duidelik en leesbaar!

    Kom ons probeer ….. hmmmm….. maar ek het my vasgeloop met Boendoe.. net 50% reg 😦

    * Jy is ietwat van ‘n introvert
    * Jy is gewoonlik haastig om dinge klaar te kry.
    * Jy is detail georienteerd
    * Jy is selfversekered

    Oe….. Hoop maar ek is reg 😉

    • netjane Julie 19, 2009 / 6:57 nm

      Wow! (Die selfversekerd kom en gaan…)

  3. boervrou Julie 19, 2009 / 2:10 nm

    En en en sê my hoeveel het girl reg??

  4. demoerin Julie 20, 2009 / 8:07 vm

    Ek dink baie cool handskrif. Leesbaar is seker maar die belangrikste aspek.

  5. Emil Julie 20, 2009 / 11:11 vm

    Ja nee, die skrif is aan die muur. So stuk-stuk geen mens elke keer iets van jou weg.

  6. rosalindfranklin Julie 20, 2009 / 5:38 nm

    hahahaha myne kom vanaand, BB en Girl en die res wat my gevang het met die ene.
    Ek het vir julle ‘n surprisie.

  7. Spinnekop Julie 28, 2009 / 4:41 nm

    Snaaks dat mens seker dinge as meer persoonlik beskou. ‘n Foto op die wye webwerf kan maar gaan, saam met getikde woorde in ‘n algemene styl.. maar ‘n handskrif, so eg aan jouself.. asof ‘n handskrif soveel nader is as aan hoe ‘n mens lyk..

    As mens bietjie hieroor dink, maak dit vir my sin.. ‘n handskrif kan meer emosie wys as getikte woorde op ‘n skerm! ‘n Mens se handskrif verander soos wat jy voel.. as jy ‘n haastige nota skryf, of as jy rustig sit en ‘n liefdesbrief skryf.. dit lyk anders.. EK WEET MYNE lyk anders… 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s