Botsing.

Die Citizen berig as volg:

PRETORIA – A 26-year-old woman was killed when a taxi collided with her vehicle on Old Pretoria Road in Kempton Park yesterday.

Ekurhuleni Metro police spokesman Inspector Mveli Nhlapo said the woman was travelling with two passengers when the driver of a Toyota Quantum tried to overtake another car and collided head-on with her BMW.

“The driver of the BMW was declared dead on the scene. She had serious head injuries,” said Insp Nhlapo

Her two passengers, aged 54 and 56, sustained serious injuries and were both rushed to Arwyp Hospital. The driver of the taxi was taken to Tembisa Hospital with some slight injuries.

According to Insp Nhlapo, a case of culpable homicide and reckless and negligent driving will be investigated.

Dis ‘n algemene berig in ons koerante. Wat nie so algemeen is nie, is dat ek ten minste een keer ‘n week met al die mense wat in die ongeluk betrokke was, praat. Ek weet nie hoe een van hulle lyk nie, weet nie wat hulle omstandighede is nie, weet eintlik niks van hulle nie, maar ons werk saam in die sin dat hulle vir een van ons groot kliënte werk en hulle besluite  affekteer my werk direk. Dit voel vir my heel vreemd, aangesien die dame wat oorlede is (die Citizen het haar ouderdom heeltemal verkeerd), waarskynlik een van my vriendelikste kliënte was. Ek weet eintlik glad nie hoe om te voel nie. Toe een van “hulle” leers weer vandag op my lessenaar beland het ek heel koud geraak, want daar was niemand om te bel nie…

‘n Uur nadat ek die nuus gekry het bel nog ‘n kliënt om te sê die Alberton se balju is oorlede. Nog iemand waarmee ek gereeld kontak gehad het. Nog iemand wat ek nie ken nie, maar wat in my lewe “gefeature” het.

Ek is elke dag met soveel mense in kontak en nou is twee van hulle net weg en nog twee veg om hulle lewens.

Ons neem soveel van die lewe as vanselfsprekend aan.

Advertisements

5 thoughts on “Botsing.

  1. boendoe Julie 15, 2009 / 11:03 nm

    Nou’s ek die ene hoendervleis.

    Dis dieselfde met bloggers, is dit nie? Ek ken nie een nie, maar hulle ‘feature’ in my lewe.

  2. Hanlie Julie 15, 2009 / 11:35 nm

    Ek hoor jou! Dis nog erger wanneer dit ‘n kollega is wat net een Sondag dood neerslaan. Baie aardig…

  3. Lize Julie 16, 2009 / 10:05 vm

    Ja…ek werk by ‘n universiteit se dienspunt en ons het so 300 studente (almal polisie manne en traffic cops). Ek is die een wat hulle bel oor studiemateriaal, assignments ens. Hierdie maand is 2 van hulle oorlede in ‘n skietery…dis ‘n weird gevoel ja, dat mense met wie jy gereeld werk en mee kontak maak ewe skielik nie daar is nie.

  4. boervrou Julie 17, 2009 / 8:36 nm

    Hi NetJane jyt huiswerk. Ek het jou genomineer. Maar A3 het dit begin! Gaan lees maar en jy sal verstaan.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s