Perspektief

Ek wil iewers hoog staan sodat ek ver kan sien.

Verder as môre of die naweek. Ek wil sommer ver kan sien sodat ek van my gisters ook weer kan sien. Ek weet mens mag nie, maar ek wil.

Austrian vista

Advertisements

8 thoughts on “Perspektief

  1. Sonkind April 15, 2009 / 10:28 nm

    Jane – hoog is baie soos ver, dis net nie so plat nie 😈

    Gaan jy saam my koffie drink as jy hier is om te kyk en te kyk na ‘my’ berg? 😉

  2. netjane April 16, 2009 / 8:59 vm

    Dit klink nou soos ‘n plan en ‘n half Son! 🙂

  3. boendoe April 16, 2009 / 9:34 vm

    Ek sou ook graag hoog wou staan en ver kyk. Weet net nie of dit my dalk sou bang maak nie. Hoop bly maar ‘n wonderlike ding. 😉

  4. Krista April 16, 2009 / 7:51 nm

    Ek sou eerder net vorentoe kyk . . .

  5. Alta April 16, 2009 / 8:22 nm

    Ek sal ook ver wil kyk.

  6. demoerin April 17, 2009 / 9:48 vm

    Nee, ek sal nie wil nie. Dit gaan alles so vervelig maak om te weet.

  7. Emil April 17, 2009 / 4:10 nm

    Ek is met demoerin op hierdie een!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s