O hel!

Ek was vir 2 en ‘n 1/2 dae met verlof. (Dit was lekker by die see!)

My kliënte was nie.

Ek sal moontlik weer eendag tyd hê vir blog! 😉

Advertisements

6 thoughts on “O hel!

  1. kaalvoetinireen Maart 31, 2009 / 1:38 nm

    Mens moet ten minste 2 weke verlof he, want die eerste week spook jy nog om af te skakel en ontspan eers werklik die 2e week. DAN kom jy by die werk en voel of jy nooit weg was met al die opgehoopte werk nie!

  2. demoerin April 1, 2009 / 10:35 vm

    👿 See…Gmmmmf. So bietjie dae is definitief nie genoeg nie!

  3. Emil April 1, 2009 / 10:02 nm

    O hel, ek gaan ‘n paar dae afneem. Wat lê voor 😯

  4. mykopop April 9, 2009 / 3:55 nm

    Slim verlof gevat, skaars ‘n week later en jy’t al weer langnaweek! Geniet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s