Feeling hot hot hot(el)!

Die uiteinde van ‘n vreeslike lang storie is dat ek hierdie week knus agter my Liefie se rug in ‘n splinternuwe hotel in Sandton slaap.

Dis vreemd om in ‘n hotel wakker te word en dan werk toe te moet gaan, maar ten minste is die verkeer stukke beter.

So, toodles tot later! (Kan enige iemand tweede wittebrood spel!?)Β  πŸ˜‰

Advertisements

9 thoughts on “Feeling hot hot hot(el)!

  1. Skoor Februarie 10, 2009 / 11:32 vm

    My erdwurms is ook so stuitig soos julle! En hulle kry vreeslik babatjies…pasop!!!

  2. lxding Februarie 10, 2009 / 7:06 nm

    Is daar enigiemand wat dit WIL spel???
    Maar Ding vang graag tips oor daai – wie weet, voor die jaar om is, maak Ding dalk weer so…

  3. rosalindfranklin Februarie 11, 2009 / 6:47 nm

    oeeee lekker, geniet. bestel vanaand iets lekkers na die kamer toe!

  4. netjane Februarie 12, 2009 / 8:08 vm

    Vra jy of sΓͺ jy Emil? (Radisson SAS)

  5. Wipneus! Februarie 13, 2009 / 10:58 vm

    Hoe gelukkig kan ‘n girl nou nog raak? πŸ™‚

  6. Emil Februarie 14, 2009 / 11:40 nm

    Goeie diens, neem ek aan πŸ˜†

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s