Kersfees groete!

Vir al my blogvriende en getroue lesers wens ek ‘n baie Geseënde Kersfees toe!

Baie dankie vir al die kommentaar, omgee, wyse woorde en grappies – ek waardeer dit vreeslik baie.

My wense vir julle almal is eenvoudig (en ek steel eintlik Just Jinger se woorde): “Peace, love, more tolerance…”.

Geniet die trifle! 😉

merry-christmas

Advertisements

3 thoughts on “Kersfees groete!

  1. Pikkelik Desember 24, 2008 / 5:35 nm

    Nog ‘n keer vir jou!!! *mwah* Ek hou nog steeds van jou kersballe!!!

  2. Wipneus! Desember 25, 2008 / 8:54 vm

    Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar!
    Dit is vir my lekkerrr om by jou te kuier!
    Geniet die kersete!

  3. hanlie Desember 25, 2008 / 10:10 nm

    Jy ook, Jane! My skoonma maak so ‘n hemelse meringue en aarbei gedoente… Yum!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s