Hoe gemaak?

Ek’s terug, maar nou het ek vir so lank nie geblog nie dat ek half verlore voel. So amper of ek nie meer hier hoort nie…

Ek sal vanaand hard moet dink aan ‘n “I’m back!” post.

Hou hierdie spasie dop… 😉

Advertisements

12 thoughts on “Hoe gemaak?

  1. Rustig Oktober 28, 2008 / 4:41 nm

    Ek het al bekommerd begin raak. Nie geweet ‘n wittebrood hou solank aan nie.
    Ek skreeu saam met Pikkelik – FOTO’S!!!!!!!!!!!!!!!!

  2. Dellie Oktober 28, 2008 / 4:42 nm

    Die wittebrood EN die foto’s! 😆

    Welkom terug, ons het jou gemis! 😉

  3. ICE Oktober 28, 2008 / 4:55 nm

    Welkom terug, Mev.

  4. boendoe Oktober 28, 2008 / 5:12 nm

    Ja, begin by die begin. Die troue. Foto’s. Baie. 😆

  5. Emil Oktober 28, 2008 / 5:22 nm

    Wel, troue foto’s is ‘n begin, gevolg deur die wittebrood relaas – dis nou as daar is 👿

  6. Pikkelik Oktober 28, 2008 / 8:40 nm

    Wow!!!! Amazing!!!! Lady in Red!!! Stunning!!!! Jy was ‘n pragtige, pragtige bruid!!!

  7. cebella Oktober 28, 2008 / 8:42 nm

    foto’s en nuus is altyd welkom 😆

  8. Paula Oktober 28, 2008 / 9:46 nm

    Hoe vind jy die getroude lewe?

  9. Thea Oktober 29, 2008 / 9:16 vm

    Hoe was Japan? Hoe voel dit om ‘n mevrou te wees?
    Maar eerste… die troufoto’s!!!

    Jy sal gou weer in die blogging ding kom!!

  10. Jenny Oktober 29, 2008 / 1:50 nm

    Welkom terug! Ek stem, foto’s BAIE foto’s seblief!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s