Ek is getroud!

Ek is getroud!

Ek het die mooiste troue gehad, met die beste man op ‘n pragtige plek. Die weer was uit die boonste rakke en ek was (en ek is nie eers skaam om dit te erken nie) die mooiste bruid ooit. Die tafels was mooi, my blomme was pragtig, die dominee het mooi gepreek, my man (so lekker om te sê!) het so mooi toespraak vir my gehad dat selfs die mans in die gehoor gehuil het.

Ek is so trots op hoe my troue uitgedraai het dat ek kan bars!

Vir die op Facebook – ek word by die minuut getag deur vriende – gaan kyk!

Dankie vir al die mooi wense en ondersteuning van al die bloggers, ek waardeer dit vreeslik.

Groete – ek’s nou op wittebrood! 🙂

Advertisements

29 thoughts on “Ek is getroud!

  1. Natasja Oktober 12, 2008 / 6:17 nm

    Baie baie geluk! Ek is vreeslik bly als het toe so mooi (letterlik!) verloop. Mag jy en manlief vir jare en jare en jare gelukkig wees.

  2. Sonkind Oktober 12, 2008 / 6:33 nm

    GELUK!!! Ons het almal aan jou gedink en GEWEET dit gaan die mooiste dag ooit vir jou wees en jy gaan die mooiste bruid wees geniet die wittebrood en kom wys al die fotos! 😆

  3. Krista Oktober 12, 2008 / 7:14 nm

    Baie geluk!

  4. reisiger Oktober 12, 2008 / 7:23 nm

    Baie geluk!! Kan nie wag vir die foto’s nie! Geniet julle wittebrood!!

  5. Roer Oktober 12, 2008 / 8:15 nm

    Baie geluk! Bly alles het goed uitgewerk.

  6. boendoe Oktober 12, 2008 / 8:53 nm

    Oe ja! Die foto’s! Baie geluk!

  7. Wipneus! Oktober 12, 2008 / 9:14 nm

    Baie geluk! Mag daar vir julle baie gelukkige jare voorlê!!

    Geniet die wittebrood!

  8. Zee Oktober 12, 2008 / 10:50 nm

    Baie geluk…

  9. ICE Oktober 12, 2008 / 11:46 nm

    Veels geluk!

    Geniet die wittebrood!

  10. eilandkind Oktober 13, 2008 / 12:39 vm

    Baie geluk en die mooiste toekoms vir julle twee.

  11. Sommergoed Oktober 13, 2008 / 8:35 vm

    hey julle ouens
    sy mag my sussie wees maar mense sy was ‘n stunning bruid. Ek gaan later vanoggend vir julle nog en nog vertel. Baie geluk sussie. Nou wag ek net vir babatjies!
    Jippee so ek mag ook fotos op facebook gaan sit. gedog ek moet wag tot jy joune eerste laai!

  12. Pikkelik Oktober 13, 2008 / 9:57 vm

    Baie Baie Baie geluk!!!!! Geniet die wittebrood!!!

  13. kaalvoetinireen Oktober 13, 2008 / 10:55 vm

    Baie geluk Jane! Mag daar jarre se geluk voorle!
    Geniet die Ooste en oppas vir lewendige seekos wat uit jou bord kruip 😉

  14. rosalindfranklin Oktober 13, 2008 / 11:25 vm

    Geluk! My kristalballe (ek het twee) het mos gese alles gaan 101% mooi verloop. Ek is so bly.

    Baie, baie geluk. Geniet die wittebrood en moenie eens aan ons dink nie. Dis julle tyd saam.

  15. duskant Oktober 13, 2008 / 11:36 vm

    AHHH WONDERLIK! Baie baie geluk en baie blessings vir julle.
    Mag die wittebrood netso onvergeetlik wees!
    Groete

  16. Paula Oktober 13, 2008 / 2:06 nm

    Baie geluk! Mag julle geseën word met hope liefde, vreugde en vrede!

  17. maeree Oktober 13, 2008 / 2:19 nm

    baie geluk!
    (die feit dat jy blog tydens jou wittebrood, is natuurlik nie ‘n goeie teken nie)

  18. Jenny Oktober 13, 2008 / 3:41 nm

    Baie Geluk aan julle altwee!

  19. demoerin Oktober 13, 2008 / 4:40 nm

    Happy Happy! Sommer dekades se geluk en voorspoed! Geniet die wittebrood.

  20. Rustig Oktober 13, 2008 / 4:43 nm

    Baie geluk!!!! Nou net die foto’s om die woorde te bevestig asseblief. Moenie die “fans” laat wag nie.

  21. hanlie Oktober 14, 2008 / 1:51 nm

    Baie geluk, Jane! Ek is bly alles het so goed afgeloop! Geniet die honeymoon in Japan!

  22. DGS Oktober 14, 2008 / 8:34 nm

    Baie geluk, MooiJane! Geniet Japan (en al die dinge wat ‘n honeymoon behels – nie dat ek weet wat dit is nie… 😉 )

  23. Kokkewiet Oktober 15, 2008 / 12:03 nm

    Baie geluk en mag julle baie wonderlike jare saam beleef!!!

    Geniet die wittebrood.

  24. White Knight Oktober 15, 2008 / 6:53 nm

    Baie geluk en mag julle net vrede, vreugde en voorspoed beleef. 😉

  25. Tersia Oktober 21, 2008 / 4:37 nm

    Baie geluk!! Mag julle altyd saam baie liefde en vrede he!
    Geniet elke oomblik! Ons kan nie wag vir foto’s nie!

  26. Wenchy Oktober 24, 2008 / 1:18 nm

    Congratulations!!!

    Please look me up on FB? mrst@mweb.co.za

    I would love to see the pictures 🙂

  27. Pikkelik Oktober 24, 2008 / 4:56 nm

    Ma hoe nou, jy moet mos al terug wees!!!!!!!!

  28. Pikkelik Oktober 26, 2008 / 7:26 nm

    Ek vra mooi om verskoning, maar jy het huiswerk…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s