S.O.S!

Ek belowe plegtig om weer behoorlik te blog as ek eendag weer die oppervlakte van my lessenaar kan sien.

Stuur chocolate!

Advertisements

7 thoughts on “S.O.S!

  1. ICE September 18, 2008 / 7:06 nm

    Sterkte!

    Skree as ons ‘n soekgeselskap moet stuur…

  2. Zee September 18, 2008 / 9:43 nm

    One chocolate coming up!!!

  3. Wipneus! September 18, 2008 / 10:02 nm

    Ek los vir jou lekker Lindt bolletjies! Sterkte!

  4. kaalvoetinireen September 19, 2008 / 3:09 vm

    Sterkte met daai lessenaar so aan die einde van die week! Hoop nie jy hoef hom die naweek in te vat nie…
    Ek dink jy’t eerder ‘n stywe dop nodig!

  5. boendoe September 19, 2008 / 8:16 vm

    Nou maar wikkel! Jy’t net tot Maandag tyd! :mrgreen:

  6. hanlie September 19, 2008 / 5:42 nm

    Al begin wonder wat van jou geword het!

  7. Paula September 20, 2008 / 7:53 nm

    Sterkte met die papierwerk!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s