Twinkle toes

Ek wou eers net se dat die hond my blogwerk opgevreet het.

Maar toe kyk ek af en sien my splinternuwe spesiale Lentedag skoene. (Ons kantoor hou sommer vandag Lentedag, want wie wil op ‘n Maandag partytjie hou?) In elk geval. Dis die mooiste skoene in die hele wereld. Ek het hulle al laasjaar in Engeland gekoop en net nog nooit ‘n geleentheid gehad om hulle te dra nie, maar vandag was die dag. I am stepping out in style. So nou is ek vreeslik opgewonde en stap ek met ‘n ekstra wiggle en kan ek nie wag vir die cocktails om te begin vloei nie. Nou hoop ek maar van hierdie energie wat ek vandag voel versprei in die blogwereld, want iets swaarmoedig hang deesdae in die lug.

Dis al wat ek wou gese het. Miskien moes ek maar gestop het by “die hond het my blogwerk opgevreet”.

Advertisements

5 thoughts on “Twinkle toes

  1. Warlock Augustus 29, 2008 / 11:49 vm

    happy lentedag! LaAt DiE cOcKtAilS vLoEi!

  2. hanlie Augustus 29, 2008 / 3:34 nm

    Genade! Ek het vergeet dat Maandag Lentedag is! Jy sal verstaan hoekom as jy sien hoe lyk die weer hier in die Kaap!

  3. Wipneus! Augustus 29, 2008 / 4:51 nm

    Hi NJ ons wou gesien het hoe die pragtige skoene lyk!

    Geniet die lentedag!

  4. Paula Augustus 30, 2008 / 2:33 nm

    Jy moet vir ons daardie mooi skoene wys … nogal nuuskierig 🙂

  5. Zee Augustus 31, 2008 / 3:29 nm

    Tsk, en nog steeds geen skoen nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s