Vroom-vroom

Raai wie’t ‘n kar gekoop?

EK!

Ek kan hom/haar (ek moet nog op identiteit besluit) môremiddag oplaai. Ek is omtrent opgewonde! Een klein probleempie: die huurmotor is in my naam omdat Liefie se lisensie verval het. Liefie het intussen ‘n nuwe lisensie, maar net ek kan die huurmotor bestuur. So wie bestuur MY kar huistoe? Vir die eerste keer? Liefie. Hy lag lekker en ek lag nie saam nie.

So as julle wonder wie’s die sexy girl in die verkeer – dis ek! 😉

Advertisements

15 thoughts on “Vroom-vroom

  1. Tersia Julie 31, 2008 / 6:43 vm

    Baie baie geluk! Veilig ry en geniet elke kilometer daarin!

  2. Zee Julie 31, 2008 / 8:19 vm

    In watter verkeer gaan jy ry, wil bietjie kom loer!!

    Geniet jy ryding… wat van ‘n foto van jou nuwe speelding!!

  3. René Julie 31, 2008 / 8:20 vm

    Ai dis lekker! Ek is mal oor die gevoel van ‘n nuwe motor bestuur!!

    Geniet hom/haar!!

  4. demoerin Julie 31, 2008 / 9:42 vm

    Niks so lekker soos ‘n nuwe ry-ding nie. Geluk en vreugdevolle kilometers!

  5. René Julie 31, 2008 / 9:49 vm

    Janey – stuur gou vir my ‘n mail as jy kansie het asb!!! :mrgreen:

  6. Dellie Julie 31, 2008 / 9:53 vm

    Mmm, niks kom by daai new car smell nie. Geniet die Janemobiel! 😉

  7. ICE Julie 31, 2008 / 11:01 vm

    Nice!

    Geniet elke oomblik in jou nuwe kar.

    BTW, watse soort is dit?

  8. Wipneus! Julie 31, 2008 / 5:41 nm

    Geniet jou nuwe kar!!
    Onthou om vir ons ‘n foto te wys 😉

  9. Krista Julie 31, 2008 / 5:41 nm

    Jy sal vir ons ‘n foto MOET post!

  10. reisiger Julie 31, 2008 / 8:42 nm

    Hmm lekker!! Geluk en ons wil beslis ‘n foto sien met die sexy girl agter die stuurwiel sodat ons kan uitkyk vir jou hier op Jo’burg se paaie!!

  11. Pikkelik Augustus 1, 2008 / 8:43 vm

    Olalalalala!!!! Geniet dit NJ!!!!

  12. Paula Augustus 1, 2008 / 10:17 vm

    Baie geluk!
    Jy moet tog vir ons ‘n fototjie plaas van die nuweling 🙂

  13. Emil Augustus 4, 2008 / 10:54 vm

    Hou links, gaan regs verby.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s