Ysland dag 6 (3 Julie) en FOTO’s!

Môre vlieg ons Kopenhagen toe. Ek weet nie of ek opgewonde is nie, maar ek is seker dat ek nou gatvol is vir Ysland. Dis seker onregverdig om te sê, maar die weer was te goor vir een mens om te verdra!

Ons het nie vandag te veel gedoen nie, meestal net leeg gelê en darem een of twee toeriste goed gesien.

Vir die wat aanhou kerm vir foto’s – julle weet wie julle is – without further ado, I present to you:

Advertisements

16 thoughts on “Ysland dag 6 (3 Julie) en FOTO’s!

  1. kaalvoetinireen Julie 4, 2008 / 2:04 vm

    Dis absoluut stunning….!!!! Die plek gaan verseker op my travellysie!
    Ek hou van die blue lagoon en black beach!

  2. Rustig Julie 4, 2008 / 8:59 vm

    Baie “nice”! Sal ook daar moet gaan draai as die Kredietkaart herstel het.

  3. Pikkelik Julie 4, 2008 / 9:29 vm

    Mooi foto’s. Ek hoop julle weer is beter in Kopenhagen!!!

  4. René Julie 4, 2008 / 9:52 vm

    Ag sweet! Kan amper nie dink dat jy geswem het nie!

    Maar helaas, ek dink nie Soldier gaan happy wees met soveel landskap-foto’s nie!! 😯 :mrgreen:

    Ek dink dis stunningly mooi daar – en net die plek vir iemand soos ek wat HOU van koudkry!

  5. Wipneus! Julie 4, 2008 / 10:37 vm

    Baie mooi foto’s. Geniet Kopenhagen!

  6. Zee Julie 4, 2008 / 1:18 nm

    Pragtig, het jy nie gevries in die Blue Lagoon nie? nie? Die uitsig oor Waterfall of the gods was seker asemrowend ne!
    Geniet Kopenhagen!

  7. Pienk Zuit Julie 4, 2008 / 1:54 nm

    Daai BLue Lagoon lyk nie soos die een waarin Brooke Shields rondgespeel het nie. Dit lyk kouer, en of die mense meer klere dra as wat Brooke eht.

  8. boerinballingskap Julie 4, 2008 / 2:31 nm

    lol, PZ!

    Uiteindelik foto’s! Thanx, NJ!

    NS: Ek neem aan Ysland loop ook deur onder “global warming” en is besig om te smelt, nes Groenland?

  9. Reisiger Julie 4, 2008 / 3:03 nm

    Baie mooi foto’s! Dankie!! Geniet Kopenhagen en dankie vir al die mooi inskrywings oor Ysland ook!!

  10. DGS Julie 5, 2008 / 11:30 vm

    Nice foto’s……………………..

  11. krista Julie 5, 2008 / 1:21 nm

    Nice! 😀

  12. amanda Julie 6, 2008 / 5:13 vm

    praat van “synchronicity” – ek is besig om ‘n wonderlike boek oor Ysland te lees: Bill Holm is die skrywer en die titel is: “The windows of Brimnes – An American in Iceland.” Bill Holm sy voorouers het van Yslang geiimigreer na Minnesota toe (Minnesota & die Dakotas is vervuil met die nageslagte van Skandinawiers) en hy het so verlief geraak op Ysland dat hy 6 maande van die jaar (in die somer!) in die Noorde van Ysland langs’n fjord bly. En jou beskrywings stem baie ooreen met sy vertellinge in sy boek: van die Yslanders wat nog sterk glo in trolle en so aan.

  13. payadesign Julie 6, 2008 / 8:06 vm

    hi
    nice blog
    Direct Download Movies
    dllmovie.org

  14. Paula Julie 7, 2008 / 9:41 vm

    Dankie vir die fotos! Dit lyk pragtig!

  15. Marina Julie 14, 2008 / 2:50 nm

    Het vandag eers tyd gehad om jou “Yskapades” deur te lees. Dankie vir die mooi beskrywings ek het dit regtig geniet!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s