Ek wens

Advertisements

20 thoughts on “Ek wens

  1. netjane Junie 11, 2008 / 6:03 nm

    …ek was weer daar…

    …ek was nou daar….

    …ek is nogsteeds daar…

  2. Pikkelik Junie 11, 2008 / 7:29 nm

    …ek het nog sulke bene gehad!!!!!!!!
    …ek het nog sulke bene gehad!!!!!!!!
    …ek het nog sulke bene gehad!!!!!!!!

  3. Pikkelik Junie 11, 2008 / 8:12 nm

    😆 … ek was nog so jonk soos NJ!!!!
    (Die dae voor die haelskade, lemoenskil en rekmerke… 😦 )

  4. Emil Junie 11, 2008 / 9:37 nm

    … my tone was so mooi!

  5. Rustig Junie 11, 2008 / 11:20 nm

    … ek kon die see sien as die voete nie so groot was nie!
    😉

  6. Dellie Junie 12, 2008 / 12:32 vm

    … ek kon op daardie warm sand lê en die branders hoor…

    Lol @ Pikkie en Rustig!

  7. René Junie 12, 2008 / 8:18 vm

    …ek kon aan ‘n cocktail teug…

    Stokkielekkertoontjies!! 😆

  8. demoerin Junie 12, 2008 / 9:26 vm

    ….ek kon nou daar wees met ‘n lekker dik boek en alkoholiese verversings en die sonskyn en die see en die branders en die palmbome en die bikini-meisies en…en…nou is ek depressed

  9. Paula Junie 12, 2008 / 10:16 vm

    … kon die see hoor en ruik

  10. Wipneus! Junie 12, 2008 / 10:32 vm

    ek kan vir altyd so bly lê en die view geniet.

  11. Reisiger Junie 12, 2008 / 10:44 vm

    ek kon die warm son op my lyf voel!

  12. netjane Junie 12, 2008 / 12:40 nm

    Mooi wense, maar julle is almal verkeerd:

    Ek wens ek het iets gehad om oor te blog!

  13. Zee Junie 12, 2008 / 1:46 nm

    Agge nee, ek wou dan nou sê ek wens ek kon my toontjies innie sand druk!

  14. Eendjie Junie 12, 2008 / 6:23 nm

    ….dit was ek wat daar lê en dit was Sandbaai se strand en daai pragtige wit houthuisie in Beach Road met die hangmat op die voorstoepie was myne…..

  15. Parenthesis Junie 12, 2008 / 7:47 nm

    … I knew which little piggy had gone to market, and which one had stayed home 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s