Bietjie brag

Alles is bespreek vir ons Julie vakansie.

Raai waarheen gaan ek?

En raai waarheen nog?

En dan het ons nog tyd om rond te ry  en hierdie stene te sien:

Maar dan is ons nog nie klaar nie, want ek wil nog sien om nie eers van die koek eet te praat nie!

En dan eers gaan ons huis toe, regte huis toe, SUID-AFRIKA toe!

Antwoorde:

Foto 1: Blue Lagoon – Ysland.

www.bluelagoon.com

Foto 2: Kopenhagen, Denemarke

www.bigfoto.com/europe/copenhagen/index.htm

Foto 3: Ale Stenar, Skåne Provinsie, Swede

http://en.wikipedia.org/wiki/Ale’s_Stones

Foto 4: Swart woud koek, Swartwoud, Duitsland

www.bfeedme.com

 

Advertisements

17 thoughts on “Bietjie brag

  1. Pikkelik Junie 8, 2008 / 7:12 nm

    Hie hie hie, amper maak ek my naam parra! Ek wou die antwoorde gee toe sien ek jy het dit self gegee!!!!!!!!!! Oi dit lyk so lekker! Some girls have all the luck!

  2. Sonkind Junie 8, 2008 / 8:44 nm

    Ai Jane, ek is GROEN! Jy beter baie foto’s vir ons hier kom wys.

  3. Rustig Junie 8, 2008 / 8:48 nm

    Die lewenstyl van die “jet set”!
    🙂

  4. George Maru Junie 8, 2008 / 10:11 nm

    Ek is jaloers oor nommer 1 – ek wil baie graag Ysland sien.

  5. Reisiger Junie 9, 2008 / 7:40 vm

    Wonderlik!!

    Nr 2 – waar my voorouers vandaan kom – wil baie graag nog Denemarke eendag besoek!!

    Nr 4 – die Swartwoud is ongelooflik mooi! Dink aan my as jy ‘n stukkie swartwoudkoek eet!

  6. Dellie Junie 9, 2008 / 10:42 vm

    Geniet! Ek is groen van jaloesie. :mrgreen:

  7. René Junie 9, 2008 / 11:20 vm

    Flippit wee-jy! Moet jy dit altyd so invryf? :mrgreen:

    Geniet dit vriendin! Bring baie memories terug hoor!

  8. Roer Junie 9, 2008 / 11:24 vm

    Ek wou sê geniet, maar wat’s die odds dat ‘n mens NIE so ‘n vakansie sal geniet nie. Vat baie foto’s.

  9. Marina Junie 9, 2008 / 11:38 vm

    Sjoe!!! Jy IS gelukkig!! Geniet dit!!!!

  10. Wipneus! Junie 9, 2008 / 1:13 nm

    Nou hoe gelukkig kan een mens wees.

    Geniet dit!!!

  11. Paula Junie 9, 2008 / 1:42 nm

    Sjoe! … dit gaan ‘n onvergeetlike vakansie wees! Julle moet dit baie geniet!

  12. Emil Junie 9, 2008 / 2:04 nm

    Blue Lagoon, soos die movie?

  13. netjane Junie 9, 2008 / 2:09 nm

    Ek glo nie Ysland se weer laat die tipe kaal kaskenades toe wat Brooke Shields kon gehad het nie Emil, maar ek kan probeer 😉

  14. boendoe Junie 9, 2008 / 2:16 nm

    Aaargghhhh! Jy maak my jaloers! Maar geniet dit…en onthou die fodies!

  15. boerinballingskap Junie 9, 2008 / 3:05 nm

    Ek stem saam met George…ek het ook hierdie ding om Ysland te besoek. Jy is voorwaar bevoorreg!

  16. lostong Junie 9, 2008 / 10:21 nm

    😆 NJ – solank jy fotos neem!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s