Een!

Ek is vandag vir 1 jaar lank ‘n blogger!

Time flies when you’re having fun. Dankie vir al die wat lees en kommentaar lewer – “you just keep me hanging on…”

Hier is dan ook my eerste inskrywing. As ek dit so lees kom ek nogal agter ek het ook al ‘n lang pad gestap!

I saw a guy (at least I think it was a guy) wearing a gasmask today. The gasmask appeared to be circa World War 2. I currently live in a very clean city in far northern Europe, so the gasmask was definitely not there to protect against air pollution. My first thought was “freak!”. And then I felt bad for thinking that. He/she/it probably looked at me in my crocs-shoes and thought “freak!” too.

I generally regard myself as quite forward thinking and mostly non-judgemental. Whenever I see an individual who doesn’t quite blend into the blandness which is acceptable society I always give a silent “whoo-hoo man! You go” in my heart, because I know I don’t always have the guts to carry off who I am. I still largely bend the knee to please society. I fight for that which I truly believe in, but I am happy to mostly just go with the flow.

It has since struck me that I am perhaps the bigger freak for still thinking that others’ opinions of me determine my self-worth.

 

* Cupcake image from Free Gifts & Animations

Advertisements

11 thoughts on “Een!

  1. George Maru Junie 1, 2008 / 12:42 nm

    Baie geluk! Hoop dit was die eerste jaar van vele.

  2. sonkind Junie 1, 2008 / 1:10 nm

    ♪ ♪ Happy Happy Birthday ♪ ♪ ♪

    Onthou, ons gaan nog ‘n tequila drink as jy terug is in Suid-Afrika 🙂

  3. Pikkelik Junie 1, 2008 / 3:59 nm

    ♫♪ – Lekker verblog, ou maat, lekker verblog!!!♪♫
    Moet net nie ophou skryf nie…..

  4. Zee Junie 1, 2008 / 6:48 nm

    ♪ ♪ Lekker verjaar, Netjane, lekker verjaar ♪ ♪
    Sien uit na ons volgende 10 saam van blogging!

    Pikkie, ek hou van die verblog!!!

  5. Wipneus! Junie 1, 2008 / 10:12 nm

    Baie geluk NJ.
    Hoop ons gaan nog jare hier saam kuier.

  6. Jo-Ann Schou Junie 1, 2008 / 11:31 nm

    Hiep-hiep! Op nog ‘n jaar en posts by dosyne en alles van tant Koek en so aan… ek geniet my inloer by jou. 🙂

  7. Paula Junie 2, 2008 / 8:33 vm

    Baie geluk! Mag daar nog vele jare voorlê 🙂

  8. Dellie Junie 2, 2008 / 11:37 vm

    Welgedaan en baie geluk! Ek geniet dit ook baie om hier by jou te kom inloer. 😉

  9. Emil Junie 2, 2008 / 11:39 vm

    Baie geluk! Laat ons sien wat die volgende jaar inhou – troue, kinders ….?

  10. KruidjieRoerMyNie Junie 2, 2008 / 12:39 nm

    Baie geluk. Geniet die volgende jaar dv. Dis lekker om so te kan terug kyk op ‘n ou se skrywes.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s