Nog ‘n kykie in die verlede

Lyk my die bloggers is deesdae met die verlede en almal se ouderdomme gepla. Die jongste tag vra vir babafoto’s. Wipneus! het my dan ook getag. Ek kan ongelukkig nie baba foto’s wys nie, aangesien daai foto’s iewers in ‘n boks in Johannesburg lê, maar ek het ‘n laerskool foto hier in Stockholm.

Ek wil ook dieselfde cute/oulik/aah comments hê wat die babafoto’s gekry het!

 

 

Advertisements

25 thoughts on “Nog ‘n kykie in die verlede

  1. Wipneus! Mei 28, 2008 / 8:01 nm

    Ag jy was te cute, kyk daardie oulike strikkie! Nee die dametjie het baie potensiaal. Ek sien dit sommer in die vriendelike gesiggie.

    Aaaahhh! te pragtig!!

    Dankie Jane jy was regtig ‘n oulike dogtertjie 🙂

  2. Pikkelik Mei 28, 2008 / 8:23 nm

    Ahhhhh, so Cute, kyk daai Sweet glimlaggie en daai Oulike strik op die kop!!!!

  3. Zee Mei 28, 2008 / 9:35 nm

    Ag jinne tog, kyk net die cute smile!!!! Jy was al toe ‘n stunning girl ne!

  4. netjane Mei 28, 2008 / 10:24 nm

    Julle sal my skaam maak…

    (Keep it coming!)

  5. Zee Mei 28, 2008 / 10:38 nm

    Ag my moedertjie tog!

  6. demoerin Mei 29, 2008 / 8:47 vm

    Aaaaahhhhh, sweeeeet.

  7. ADRIANA Mei 29, 2008 / 8:50 vm

    Pragtig, dierbaar, net jammer die haasbekkie word weggesteek.

  8. Paula Mei 29, 2008 / 8:56 vm

    Ahhhhhhh … jy het pragtig gelyk!

  9. attie Mei 29, 2008 / 11:38 vm

    Al daardie dinge!!! Lyk dan sof daar ‘n haasbekkie kan wees?

  10. René Mei 29, 2008 / 12:47 nm

    Pragtige groen kombuis-gordyn rokkie wat jy daar aanhet haasbek skooldogtertjie!!

    Te sweet vir woorde!! :mrgreen:

  11. netjane Mei 29, 2008 / 12:54 nm

    Jy moet lekker wees René – Laerskool Fairland somersdrag is nie iets waarmee mens spot nie!

  12. Wipneus! Mei 29, 2008 / 1:07 nm

    Whaahaahaa Renè ons mag net komplimente uitdeel hier …. niks mag van daardie somerrokkie gesê word nie 😆

    Net cute, Ahhh, en oulik word toegelaat 😉

  13. netjane Mei 29, 2008 / 1:15 nm

    Dankie Wipneus, ek’s bly iemand verstaan. 🙄

  14. René Mei 29, 2008 / 2:13 nm

    Aaaagggghhhhh – dis cute!

    Maar dit lyk nogsteeds soos my ouma se kombuisgordyntjies! hehehehe! 😉

  15. Reisiger Mei 29, 2008 / 7:19 nm

    Sies René! 😆

    Jy’t ‘n sweet gesiggie Jane – nou nog!!

  16. Jo-Ann Schou Mei 29, 2008 / 8:42 nm

    Pragtig…. !!

  17. sonkind Mei 29, 2008 / 9:09 nm

    Jy lyk vir my, so by die cute-geit, of jy nogal vrek ondeund-stout ook kon gewees het!

  18. netjane Mei 29, 2008 / 9:37 nm

    Sonkind, ek was nogal heel soet, MITS (jy sal sien dis ‘n groot mits) ek my sin gekry het. Vandag nogsteeds so…

    Liefie noem my gereeld ‘n brat. Laatlammetjie sien…

  19. Louisa Mei 30, 2008 / 6:26 vm

    netjane! Ek het amper in my koffie verstik toe ek die sien…ek was ook in Fairland.

    Watse jare was jy daar?

    Ek sal een of ander tyd die naweek my fotos vir die tag ook laai – dan sal jy sien! 😀

  20. netjane Mei 30, 2008 / 11:16 vm

    Louisa – nou gaan ons covers geblaas word! 😉

    Ek is in 88 graad een toe. My broer en suster is ouer as ek, so miskien ken jy hulle?

    /me sing “It’s a small world afterall…”

  21. Dellie Mei 30, 2008 / 11:47 vm

    Ag moeder ma! Kyk net die stikkie in die hare… cute! 😉

  22. Louisa Mei 31, 2008 / 6:35 vm

    Hehe…ek was 85 graad een toe. 😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s