Yippee vir my!

Glitters Glitterized by FLMNetwork.com

Hoop julle almal geniet die vakansiedag wat verkeerdelik Werkersdag heet en eintlik NetJane dag moet wees. (almal saam: “Dankie Jane!”)

Hoop verder julle geniet vreeslik die bonus dag wat aan julle toegestaan is omdat 1 dag net te min is vir so ‘n cool mens soos ek om op fees te vier. (weereens almal saam: “Dankie Jane!”)

Ek gaan op reis na die noorde van Swede en hoop om vreeslik bederf te word.

Hoe oud is ek nou hoor ek julle vra? Oud genoeg om van beter te weet en jonk genoeg om nie om te gee nie…

Advertisements

15 thoughts on “Yippee vir my!

  1. kaalvoetinireen Mei 1, 2008 / 3:11 vm

    Jy moet lekker verjaar Jane!!! Ongelukkig kan ek nie dankie se vir die vakansiedae nie, want hier in Korea tel dit ongelukkig nie en word daar maar gewerk! Maandag is darem kinderdag en dan kan ek wel bietjie ontspan! (As jy daarmee iets te doen het, DANKIE!) Geniet die trip!

  2. Wipneus! Mei 1, 2008 / 7:58 vm

    Baie geluk met jou verjaarsdag Jane!!!!! Gooi ek vir jou ‘n pik soentjie!

    Geniet jou reis na die noorde…

    Groete

  3. Zee Mei 1, 2008 / 9:32 vm

    (((Jane))), baie geluk met jou verjaarsdag, mag jy nog vele meer he!

  4. Jaco Mei 1, 2008 / 9:52 vm

    Baie geluk met die verjaarsdag Jane. . . en dankie hoor! Die vakansiedag is handig.

  5. mykopop Mei 1, 2008 / 1:20 nm

    Saam: Dankie Jane! Veels geluk en geniet jou dag. Mmm, al is ek nie ‘n werker by die werk nie is ek ‘n werker by die huis. Ek bou ‘n muur – rugbreekwerk. Maar ek gaan vroeg tjaila.

  6. ICE Mei 1, 2008 / 3:05 nm

    Happy B’Day Jane!

    Ek hoop dis jou beste dag ooit en dat daar tonne meer sal wees.

    Hier in die Ukay vier ons nie Werkers-dag nie, maar ons het wel Maandag ‘n Bank Holiday!

  7. rosalindfranklin Mei 1, 2008 / 3:28 nm

    baie geluk, geniet jou dag ten volle en mooi wense vir jou vir die nuwe jaar.

  8. kyker Mei 1, 2008 / 8:05 nm

    Gelukkige jy! ‘n Vakansiedag elke keer wanneer jy verjaar. Beste wense.

  9. Pikkelik Mei 1, 2008 / 8:20 nm

    Happy, happy, happy birthday!!!! Die dag is ongelukkig amper verby maar geniet elke oomblik wat oorbly. Ek weet jou jaar wat voorlê is propvol nuwe belewenisse so sterkte en hou die blink kant bo!! 😉

  10. krista Mei 3, 2008 / 1:07 nm

    ♪Happy Birthday to youuuuuuuuuuuuuuuu . . . ♪

  11. Da Mario Mei 7, 2008 / 7:38 vm

    Hoop jy het lekker verjaar, en dat jy goed gespoil was! :d

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s