I feel it in my fingers…

Nog ‘n bietjie luuurve vir julle (die wêreld het buitendien nie naastenby genoeg daarvan nie!).

(EDMS. BPK.)

Kom ons stig ‘n maatskappy
(ek en jy) een
sonder winsmotief
besit ons niks.
Hê mekaar
net lief.

 – Wilhelm Jordaan

Advertisements

5 thoughts on “I feel it in my fingers…

  1. Zee Februarie 14, 2008 / 11:04 vm

    Warrel net jou in om jou ‘n happy Valentines toe te wens 😉

  2. mykopop Februarie 14, 2008 / 2:50 nm

    Dis ‘n pragtige gediggie! Ek hoop julle geniet ‘n wonderlike Valentynsdag & aand!

  3. René Februarie 14, 2008 / 3:19 nm

    Hey girlie – happy luv-day! Hoop daar wag ‘n vrag verrassings vir jou vanaand!

    Dis ‘n baie sweet gediggie – sê net wat dit moet – dis my tipe gedig!!

  4. TristonJ Februarie 14, 2008 / 5:03 nm

    short sweet and to the point! 😀 me like!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s