Liefde

Ek het hierdie video gesien en eers gedink ek sal net dit post as my bydrae tot die Valentynsgevoel, maar nadat ek weer en weer daarna gekyk het, het dit my getref hoe verskriklike rou emosie liefde altyd bly. Mens vergeet van die “ander” kante van liefde as mens in ‘n gelukkige verhouding is. Opgevang in mekaar en die gevoel wat mens vir mekaar het. Maar liefde is ‘n lem en mens moet mooi trap. Jy hou ‘n hart in jou hand.

Vir die wat meer wil weet oor die PostSecret projek gaan loer in by http://postsecret.blogspot.com/

Advertisements

5 thoughts on “Liefde

  1. hanlie Februarie 12, 2008 / 1:19 nm

    Ek is ook ‘n Post Secret fan!

  2. Skoor Februarie 13, 2008 / 8:22 vm

    Geseend en gelukkig is die twee mense wat met dieselfde waardes en verwagtinge in ‘n verhouding is.

    En wat weet dat komminikasie een van die belangrikste stene van die verhouding se fondasie is.

  3. Da Mario Februarie 13, 2008 / 1:09 nm

    Ja, liefde kan ‘n bitch wees. Maar daar is altyd môre! 😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s