Ek het gedink ek is okay met my ouers se egskeiding en tot dusver het alles goed verloop.
Vandag is die dag.
Ek is toe nie so okay nie. Ek’s eintlik heel verpletter.
Ek het gedink ek is okay met my ouers se egskeiding en tot dusver het alles goed verloop.
Vandag is die dag.
Ek is toe nie so okay nie. Ek’s eintlik heel verpletter.
« Ek kan nie meer wag nie!! Oomblik vir oomblik »
| demoerin on Argentinië – Bestemming 1 | |
| parkes1 on Argentinië – Bestemming 1 | |
| parkes1 on Totsiens 2009! | |
| Toast on Totsiens 2009! | |
| kaalvoetinireen on Totsiens 2009! |

Sterkte man! Kop omhoog en diep asemhaal.
Sterke, Jane. Ek kan dink dis erg.
Kan ook maar net se: Sterkte, NJ!
Strongs ou girl! Ek weet hoe dit voel…
Sterkte. Dit sal beter word.
Ai, sterkte, dis nie lekker nie.
Sterkte Janekie!
Ek weet presies hoe jy voel, glo my ek weet. Ek het daai pad geloop in 1994 met my ouers, toe hulle na 32 jaar saam geskei het.
baie, baie hugs
Ek weet nie of ek so iets ooooit sal kan verwerk nie…. baie baie sterkte!
Dink aan jou…
Snaaks, as mens self in die bank staan met ‘n gevoel van “uiteindelik” en jy stap daar uit, hoe ‘n gevoel van verlies jou tref. Nie verlies aan ‘n maat nie, maar tyd wat mens soveel beter kon geleef het.
Ek is seker jou ouers voel ook daardie verlies. Wees net lief vir hulle.
Egskeiding is ‘n groot “life changing event” en mens gaan amper deur dieselfde emosionele fases as by dood. Tyd en “going with it” is al wat dit beter maak.
((((((((((((((Jane)))))))))))))
More Jane!
Hoop dinge gaan al bietjie beter daar by jou! x x x
Ek is jammer.