Ek kan nie meer wag nie!!

28 10 2009

Aksies

Information

15 responses

28 10 2009
Twilight

Sjoe, ek moet erken dat ek ook nog altyd ‘n hunkering gehad het om soontoe te gaan.

28 10 2009
Girl van die Suburbs

Ha…. Gaan jy dalk bietjie toer?

29 10 2009
NetJane

Net so ‘n bietjie… ;)

28 10 2009
kaalvoetinireen

Nice! Ek is jaloers…sou ook eendag daai deel van die wereld wil sien! Neem baie pics en moenie dat daar weer ‘n “eier”voorval wees nie…if you like it, buy it ;-)

29 10 2009
NetJane

Ek gaan terugkom met ‘n paar bitchin’ cowboy boots. Ek weet dit al.

28 10 2009
rosalindfranklin

dit gaan befok wees, geniet dit jane.

reis is vir my om my gees te laat drink.

29 10 2009
demoerin

My maggies… hallloooooo Rosa!

29 10 2009
NetJane

Hallo Rosa!! Dit gaan befok wees. :)

28 10 2009
maxie

Lucky fish….

29 10 2009
NetJane

Because I’m worth it. (Nou kort ek net die bos hare en skitterwit glimlag)

29 10 2009
demoerin

:mrgreen: Geniet dit gate uit…. en kom terug ‘n tango-kampioen!

29 10 2009
NetJane

Ek het zero ritme DMI, maar ek gaan my bes probeer!

29 10 2009
demoerin

As ek die tango moves so kyk, weet ek nie wat die belangrikste is nie… ritme of paaldanstegnieke? :lol:

29 10 2009
NetJane

Miskien staan ek daar ‘n kans. :twisted:

29 10 2009

Lewer kommentaar