Donderdagaand rock songs

1 10 2009

Een van my gunsteling liedjies . Die band tree in Desember in Suid-Afrika op en ek is skaam om te erken dat ek nogsteeds nie kaartjies gekoop nie!! Ek’s ook mal oor (onder andere) hulle “All these things that I’ve done”, dus,  twee liedjies vandag – dis nog vroeg in die maand, blaas julle caps!


Aksies

Information

2 responses

2 10 2009
Girl van die Suburbs

AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek is mal oor hulle

5 10 2009
demoerin

Ek het my kaartjie…… die gewag vir Desember voel soos die opwinding voor Kersfees. Ek kan nie meer nie!

Lewer kommentaar