Dit gaan nie goed met my op die oomblik nie. As gevolg daarvan gaan dit nie goed met my blog op die oomblik nie.
Ek blog waarskynlik weer binnekort. Hou moed (want myne raak min!).
Dit gaan nie goed met my op die oomblik nie. As gevolg daarvan gaan dit nie goed met my blog op die oomblik nie.
Ek blog waarskynlik weer binnekort. Hou moed (want myne raak min!).
« Lag ‘n slag Aanstap rooies »
| Girl van die Suburbs on So dood soos disco | |
| Emil on So dood soos disco | |
| demoerin on So dood soos disco | |
| Girl van die Suburbs on So dood soos disco | |
| Vlam on So dood soos disco |

Ai, Janey, ek ken van. Nie dat jou nou gaan laat beter voel nie, maar dit word weer beter. Byt net vas!
Ek dink aan jou! Sterkte!
Ditto!
Sterkte! ((Jane))
Alles van die beste.
Hoop dit gaan vinnig beter.
Ai! Hoop dit gaan vinnig beter met jou.