Ek geniet my Kaapse vakansie gate uit! Ek probeer nou planne beraam oor hoe om werkloos te wees,maar steeds ‘n inkomste te verdien. Terwyl ek werkloos is moet ek nogsteeds genoeg geld hê om ‘n huisie in Greyton te kan bekostig… Ons is weer Sondag by die huis, dan wys ek foto’s. Belowe.
Lekker! Ons wag vir die foto’s!
Jy kan altyd ‘n boek skryf met die titel “Hoe om werkloos te wees, maar steeds ‘n inkomste te verdien” Dan vul jy dit met 300 of so baldsye se inligting wat lyk asof dit bruikbaar kan wees en voila. Duisende suckers koop jou boek en jy verdien inkomste sonder om te werk.
geniet, oe ek laaik greyton ek hoop julle het ‘n lekker kaggel want dit is vrek koud in die kaap waar ek is.
Enjoy!
Geniet!!!!
Ag hoe lekker! As jy daai vragie uitgefigure het, laat weet my ook asb wat om te doen!
Geniet die ruskansie!
Kan nie wag vir die sari-foto’s nie!
Jane baie geluk met jou verjaarsdag!!! Hoop jy het dit baie geniet!! Mag die nuwe jaar vir jou net mooi dinge inhou! Liefde x x