Ek wag nog vir my “regte” trou foto’s, maar ‘n vriend het ‘n paar geneem en aangestuur.
Die fotos is net van my, want Liefie is maar sku…
So daar het julle dit…
Wil iemand nie ‘n gemaskerde blog bal reël sodat ek weer my rok kan aantrek nie?
« Heimweë Postnet poppies en die verlore free minutes »
NJ jy het soos ‘n prinses gelyk!
Ek is mal oor die rooi rok!!!!
Baie dankie dat jy uiteindelik vir ons kom wys het!! Jy het stunning gelyk!
Pragtig!
Nee kyk, ek hou van daai rok. DIt is nou regtig besonderse mooi rooi.
Rooi Rok Bokkie (hoeveel keer het jy dit op jou troudag gehoor?) Jy het pragtig gelyk! Die blomme, die rok, jou hare, als!
O jy het pragtig gelyk! Ek is mal oor die rooi rok! Baie, baie mooi!
Ek het dit al gesê, maar hier kom dit weer!!!! Amazing!! Stunning!!
Janey! Jy het rerig, rerig pragtig gelyk! En dis nou wraggies die EERSTE keer dat ek woestynrosies in ‘n trouruiker sien! 10/10 vir jou!
Dankie vir al die mooi woorde!
Boendoe: daai woestynroos idee van my het my amper baie grys hare gegee – mense is vreemd geheg aan die in hulle tuine! En dis so duur om te koop! Al my tafelruikers het dit ook in gehad.
Mooi kiekies! Hoeveel mense het Rooirok Bokkie aan jou gesing??
Wel, dis ‘n baie oorspronklike (en mooi) idee. Ek moet erken, ek sou ook baie langtand van my rosies afstand gedoen het!
Jy’t stunning gelyk! Dankie vir die kom wys! Ek sou met graagte vir jou ‘n paar rosies gedonate het
Sjoe! Pragtig in rooi! En jou ruiker was regtig besonders. Kan nie wag vir die res van die foto’s nie.
Besonders! Jy’t pragtig gelyk.
WOW…!
Totaal anders. Smaakvol. Elegant. Rooi is mos vir liefde, bogger hospitaal-wit! Emma
Ek is speechless!!!
Pragtig! Ek hou ook van daai rooi rok. Lady in Red, of hoe? Ek is amper seker daai song het gespeel!!
Mag ek vloek hier … dankie
Goedste Liewe Donner ….. maar jy het pragtig gelyk. Alleeeee mensig!!
Dankie dat jy dit met ons deel!
Beautiful!!!
jou rok lyk flippen mooi, jy moet foto’s opsit van alles. nou is ek eers nuuskierig
Ja-nee, ek stem saam met Wag-’n-Bietjie. WOW!!!!!!!!
Dagse
Dis wragtig pragtig, die hele prentjie. Dankie vir die deel van jou mooi oomblik.
Groete
wragtag pragtag inderdaad! stuur asseblief nog
Ongelooflik mooi!
Baie, baie, baie mooi!
Ek sien elke Saterdag bruide, maar jy lyk stunning…… As hierdie net ‘n vriend se foto’s is, wonder ek hoe lyk die professionele foto’s?
Grootte Griet Gert – ek bedoel Janey – jy het STUNNING verby gelyk! Enige hot chick in red se m….oses!!
Dis jammer Liefie is sku – sou graag wou sien hoe die hunk gelyk het!
Stuur slag ‘n mail man – ek mis jou!!
Lovies Rxx
Maskas, mooi, baie mooi! Rooi is defnitief jou kleur!
Naam (vereisde)
E-pos (sal nie gepubliseer word nie) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.
NJ jy het soos ‘n prinses gelyk!
Ek is mal oor die rooi rok!!!!
Baie dankie dat jy uiteindelik vir ons kom wys het!!
Jy het stunning gelyk!
Pragtig!
Nee kyk, ek hou van daai rok. DIt is nou regtig besonderse mooi rooi.
Rooi Rok Bokkie (hoeveel keer het jy dit op jou troudag gehoor?) Jy het pragtig gelyk! Die blomme, die rok, jou hare, als!
O jy het pragtig gelyk! Ek is mal oor die rooi rok! Baie, baie mooi!
Ek het dit al gesê, maar hier kom dit weer!!!! Amazing!! Stunning!!
Janey! Jy het rerig, rerig pragtig gelyk! En dis nou wraggies die EERSTE keer dat ek woestynrosies in ‘n trouruiker sien! 10/10 vir jou!
Dankie vir al die mooi woorde!
Boendoe: daai woestynroos idee van my het my amper baie grys hare gegee – mense is vreemd geheg aan die in hulle tuine! En dis so duur om te koop! Al my tafelruikers het dit ook in gehad.
Mooi kiekies! Hoeveel mense het Rooirok Bokkie aan jou gesing??
Wel, dis ‘n baie oorspronklike (en mooi) idee. Ek moet erken, ek sou ook baie langtand van my rosies afstand gedoen het!
Jy’t stunning gelyk! Dankie vir die kom wys!
Ek sou met graagte vir jou ‘n paar rosies gedonate het
Sjoe! Pragtig in rooi! En jou ruiker was regtig besonders. Kan nie wag vir die res van die foto’s nie.
Besonders! Jy’t pragtig gelyk.
WOW…!
Totaal anders. Smaakvol. Elegant. Rooi is mos vir liefde, bogger hospitaal-wit!
Emma
Ek is speechless!!!
Pragtig! Ek hou ook van daai rooi rok. Lady in Red, of hoe? Ek is amper seker daai song het gespeel!!
Mag ek vloek hier … dankie
Goedste Liewe Donner ….. maar jy het pragtig gelyk. Alleeeee mensig!!
Dankie dat jy dit met ons deel!
Beautiful!!!
jou rok lyk flippen mooi, jy moet foto’s opsit van alles. nou is ek eers nuuskierig
Ja-nee, ek stem saam met Wag-’n-Bietjie. WOW!!!!!!!!
Dagse
Dis wragtig pragtig, die hele prentjie. Dankie vir die deel van jou mooi oomblik.
Groete
wragtag pragtag inderdaad!
stuur asseblief nog
Ongelooflik mooi!
Baie, baie, baie mooi!
Ek sien elke Saterdag bruide, maar jy lyk stunning……
As hierdie net ‘n vriend se foto’s is, wonder ek hoe lyk die professionele foto’s?