Hier is my huiswerk. Dit was vir my lekker om te doen en sommige van die vrae was nogal moeilik om te antwoord! (Een woord om myself te beskryf? Ek het nooit net een woord vir enige iets nie!). Die “celebrity” vraag se antwoord was (na ‘n lang gedink) George Clooney, maar ek sien die blokkie is nou leeg. Dis eintlik ‘n baie beter antwoord…
1. Jeanne d’Arc, 2. Toasted Cheese II, 3. Linden trees, 4. rojo sobre negro (mosaico) / red on black (mosaic), 5. Little Dr Ross/George Clooney, 6. Coke. Red Around The World, 7. taking time., 8. Ice Cream with Chocolate Sauce, 9. Princess Painting, 10. “love comes from the most unexpected places…”, 11. Le Carnaval de Nice – 1 : flying papers, 12. NetJane by Netopia
Vir die wat wil saamspeel – gaan loer by Rene van Woestynsand tussen my tone, dis juis sy wat my getag het.
O ja! Die vrae:
Questions:
1. What is your name?
2. What is your favourite food?
3. Which school did you attend?
4. What is your favourite colour?
5. Which celebrity do you consider to be your favourite?
6. Your favourite drink?
7. Your dream holiday?
8. Your favourite dessert (poeding, nagereg)?
9. What do you want to be when you grow up?
10. What do you value most in life?
11. One word to describe you?
12. Your blog name or nick?


Thanx Janey – dis pragtig!! Sien ek en jy hou altwee van rooi (en swart)!
Ek het geweet jou kleur is rooi!! Met al daai rooi skoene kan dit nie anders nie
Mooi mosaic!
Welkom terug! Pragtige mosaiek wat jy gemaak het!
Dit is mooi kleurvolle mosaic!
Rooi skemer nie deur nie, dus onmisbaar … veral as mens so jou mood dophou met kollega’s en motorhandelaars
Lekker kleurvolle een: Jeanne d’Arc – is sy nie op die brandstapel oorlede nie?
ek like joune die meeste!
Ek ken net Rammstein se “Feuer Frei”!!
Natuurlik Linden vir ‘n classy meisie soos ek, Demoerin. (Ek en jy loop/ry waarskynlik daagliks by mekaar verby, ons omgewings is so dieselfde!)
Ek sal gaan luister Emil. My sussie is die een met die rooi hare, maar ek dink ek het so nou en dan die temperament!
Definitief ry, daar is niks met my kar se wiele fout nie!
Wat van my tweede vraag?
Die vakansie kiekie? Nr 7 (Taking time).
Waar is nr. 7?
Ek het geen idee nie. My antwoord vir dream vacation was “far flung places”.
Ek dog dit was Antartika!