Posted by: netjane | May 19, 2008

Act your age!

Wipneus! van Onder-die-maan-en-sterre het ‘n algemene tag uitgegee waarin sy vra dat mens jou ouderdom openbaar deur ‘n video van ‘n liedjie van in jou geboorte jaar ‘n hit was op jou blog te sit. Nou ja, siende dat my dag nie vandag so goed verloop nie het ek gesoek vir ‘n lekker harde song! Hier is hy, nie veel van ‘n video nie, maar ‘n lekker song en moet nie dat ek sien julle speel nie saam air-guitar nie!

Responses

Nice!!

Volgende tag kan wees die jaar wat jy skool toe is. Die jaar wat jy skool verlaat het. Ens ens ens.

[...] at 2:26 pm (Meme’s, Youtube) I came across this meme and loved the idea, so here goes - thanks netjane and wipneus for the [...]

Oi, Netjane, jy het nie ‘n idee hoe ek op hierdie song gevry het nie… O die sweet memories!

Ek kan hierdie song goed onthou. Dit beteken hy het dalk uitgekom nadat ek gebore is.

Mmm ek kan sien jy het lekker “gejive” as baba :lol:

Foreigner - Juke Box Hero - 1979. Hmmm … dan is jy nou …. :smile:

O donner Emil - nie so oud soos jy dink nie!

My source was duidelik verkeed met die jaar.
Think again oh wise one… ;)

“Nie so oud soos jy dink nie” :eek: Wonder wat jy gaam dink van my video-tjie?

Age is just a number, of hoe? En dit maak net saak as mens kaas is?

And you’re only as old as the woman you feel… ;)

O vrek, ek dink nie video het al bestaan toe ek gebore is nie! Sal moet gaan loer!

Enige 18-jariges hier rond wat “gefeel” kan word?

Leave a response

Your response:

Categories