[TydSkrif]

17 03 2008

Hier’s bietjie huiswerk vir julle, gaan lees mooi hoe om dit te doen by Johan Swarts se blog , maar dis eintlik baie maklik. Kies jou 3 gunsteling Afrikaanse posts wat jy enige plek sedert 1 Desember 2007  raak gelees het, stuur die naam en link van die post na tydskrif@gmail.com en tag dan 3 ander bloggers om dieselfde te doen. (O ja, moenie skaam wees om jou eie goed ook te nomineer nie!)

Hop to it!

Hier’s myne:

http://lxding.wordpress.com/2008/02/19/te-naby/

http://sonkind.wordpress.com/2008/02/13/peanut-sondag/

http://diegestorwesoldaat.wordpress.com/2008/02/06/straatkind/

Ek tag dan nou ook vir Rosanlindfranklin, Boendoe en die Wosonki’s.


Aksies

Information

3 responses

17 03 2008
boendoe

Dankie Jane, dis ‘n tag waarna ek uitgesien het!

17 03 2008
Johan Swarts

Dankie vir julle moeite :-)

23 03 2008
rosalindfranklin

Hi ek uiteindelik my huiswerk gedoen.

Lewer kommentaar