Hier is ek nou!

10 02 2008

‘n Nuwe adres en ‘n nuwe naam, ek is nogsteeds Justjane, nou net mooi in Afrikaans en natuurlik ook net (soos in Inter[net] – work with me people!). Ek hoop om die nuwe tuiste goed na my smaak in te rig, maar met my gebrekkige kennis mag dit dalk ‘n tydjie neem (vir elke knoppie wat ek druk moet ek eers “undo” ook).

So – watch this space!


Aksies

Information

12 responses

11 02 2008
Zee

Welkom, welkom, dit gaan nou sommer baie makliker wees om jou te volg op jou wandelpad ;)

11 02 2008
Die Gestorwe Soldaat

Damn! Tweede… Anyway – welkom!

11 02 2008
sterfling

Hey, lekker om nog ‘n nuweling hier te sien. Baie welkom, maak gerus ‘n draai by my

http://sterfling.wordpress.com

11 02 2008
hanlie

Welkom by WP Jane!

11 02 2008
René

Welkom Jane!!

11 02 2008
boerinballingskap

Welkom hier in die kraal! Goeie skuif! 8)

11 02 2008
netjane

Dankie vir die warm ontvangs hier. :-)

11 02 2008
sonkind

Jy moet net langer bly, want hier gaan dit nog lekker word! :twisted:

11 02 2008
mykopop

Hallo Jane, ek glo WordPress is NIE noodwendig die beste ding since sliced bread nie (die sagteware is goed, OK), maar die die klomp MENSE wat toevallig hier bymekaargekom het. Of is dit toevallig? Of “by choice”? Ek self het by blogspot begin.

11 02 2008
Da Mario

Welkom Jane. Mooi avatar, bly ek sien hom ook uiteindelik. Nou moet ek eers gou my blogroll gaan op fix. :D

13 02 2008
KruidjieRoerMyNie

Beslis ‘n goeie skuif. Welkom jong.

21 02 2008
ICE

Gewonder waar jy is! ;)

Lewer kommentaar